‘n Opwinde geleentheid roep!

Vir wie?  Nie-werkende persone vanaf 18 – 25 jaar oud wie graad 9 geslaag het en geen kriminele rekord het nie.

Indien jy jonk en gemotiveerd is en graag ‘n bydrae tot die samelewing wil maak, kontak my Angela Lombaard by 062 994 0417 (Whatsapp ook) of verkry aansoek vorms by Karensia Damons by Saunders straat 38 in Montagu en by Janome en Loenard Goerge in Du Toit Straat Montagu.

Wat word benodig?

  • Id
  • Bewys van Addres
  • Laaste skool rapport

Wat word aangebied?

Die Akademie verskaf ‘n 3 maande intensiewe residensiële lewensvaardighede en leierskap ontwikkelings program om jong mense met die nodige gereedskap toe te rus om meer selfverserkede, veerkragtige rol modelle en leiers in hul gemeenskappe te word.

Moenie huiwer om kontak te maak nie.  Aansoeke sluit in Januarie 2020!

Groete,

Angela Lombaard

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *